AHi ENTREPRENEUR van die Jaar 2019 & AHi STARTUP ENTREPRENEUR van die Jaar 2019

Erkenning van uitnemendheid

AHi Entrepreneurs wil graag nuwe entrepeneurs inspireer om die prestasies van diegene wat die pad voor hulle geloop het, te oorskry.

Die wenners sal voordeel trek uit blootstelling aan plaaslike en nasionale media.

Dié toekennings word tydens 'n galageleentheid op 5 September 2019 aangebied.

Kriteria vir genomineerdes
  • Die maatskappy moet in Suid-Afrika geregistreer wees.
  • Die genomineerde hoef NIE 'n geaffilieerde lid van die Sakekamer te wees nie
Persoonlike kwalifikasies
  • Passie vir sy / haar werk
  • Toewyding tot persoonlike groei
  • Hoë standaard van etiese gedrag
  • Positiewe houding
  • Toewyding aan die plaaslike gemeenskap
Leierskapsvaardighede
  • Vaardighede en effektiewe bestuurstyl
  • Toewyding tot die verbetering van besigheid en personeel
  • Mensebestuur en -ontwikkeling
Groei
  • Rekord van stabiliteit
  • Groei van indiensneming
  • Groei in verkope
Impak op die gemeenskap
  • Bydrae tot die omkeer of groei van 'n onderneming, of 'n groter onderneming bestuur het op 'n manier wat noemenswaardige entrepreneuriese eienskappe en prestasies getoon het.
  • Bydrae tot die privaatondernemingstelsel op maniere wat 'n inspirasie vir ander is.
  • Gebruik van sy / haar sakevaardighede en kreatiwiteit om die lewens van die groter George-gemeenskap te verryk.
  • Besigheid met integriteit bestuur.
Motivering
  • Het die onderneming bevorder en ontwikkel in enige aspek soos verkoopswaarde, winsvlakke ens.
  • Penetrasie in die mark - sukses met produk / diens
  • Werkskepping
  • Besonderse prestasies - persoonlik en maatskappy - binne hul spesifieke mark
  • Erkende status in die plaaslike sakegemeenskap
  • Sosiale verantwoordelikhede aktiwiteite bestuur
  • Uitstaan binne sy / haar spesifieke bedryf
Belangrik - let wel:
  • Sluit ’n kort CV van die genomineerde en / of ’n motivering in
  • Sluit die aantal jare wat die besigheid bestaan, in in
  • Die benoemings sluit op Maandag 26 Augustus 2019
  • Die nominasies moet per e-pos aan Marile Barnard per e-pos gestuur word by info@ahiwc.com.
  • Die finaliste moet beskikbaar wees om die die galageleentheid by te woon.
  • Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
BESPREEK