WELKOM BY

ONS JAARLIKSE AHI WES-KAAP KONGRES EN GALA-AAND


VANJAAR BY DIE RIVIERA HOTEL IN VELDDRIF


VANJAAR SE KONGRES EN GALA-AAND WORD OP DONDERDAG, 5 SEPTEMBER EN VRYDAG, 6 SEPTEMBER, BY DIE RIVIERA HOTEL OP VEDDRIF GEHOU. DIE TEMA IS “WESKUS IS LEKKER”. GENIET DIE GALA-AAND EN PRYSUITDELING SAAM MET ONS OP DONDERDAG, 5 SEPTEMBER.


LEES MEER OOR ONS GASSPREKERS
 
WELKOM BY

ONS JAARLIKSE AHI WES-KAAP KONGRES EN GALA-AAND


VANJAAR BY DIE RIVIERA HOTEL IN VELDDRIF


VANJAAR SE KONGRES EN GALA-AAND WORD OP DONDERDAG, 5 SEPTEMBER EN VRYDAG, 6 SEPTEMBER, BY DIE RIVIERA HOTEL OP VEDDRIF GEHOU. DIE TEMA IS “WESKUS IS LEKKER”. GENIET DIE GALA-AAND EN PRYSUITDELING SAAM MET ONS OP DONDERDAG, 5 SEPTEMBER.


LEES MEER OOR ONS GASSPREKERS
ONTMOET ONS

GASSPREKERS

CHRISTO
VAN DER RHEEDE

IS DIE ADJUNK UITVOERENDE DIREKTEUR VAN AGRI SA EN GASSPREKER TYDENS ONS GALA-AAND.

PROF FREDERICK
FOURIE

IS PROFESSOR IN EKONOMIE AAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT EN SAL DIE KONGRES OPEN.


CORNIE
SWART

IS DIE PRESIDENT VAN AGRI WES-KAAP EN SAL ONS TOESPREEK OOR LANDBOU AS EKONOMIESE KATALISATOR.

ANDRÉ
DIEDERICHS

STIGTER EN HOOF VAN FABASA (FAMILY BUSINESS ASSOCIATION OF SOUTH AFRICA) LEI DIE BESPREKING OOR FAMILIEBESIGHEDE.

MONIKA
DE JAGER

BESTUURDER VAN NAMAQUA WESKUS TOERISME LEI DIE BESPREKING OOR TOERISME AS EKONOMIESE KATALISATOR


DON 5 SEPT

CHRISTO VAN DER RHEEDE

GALA-AAND EN PRYSUITDELING VIR DIE SAKEKAMER VAN DIE JAAR, OPKOMENDE SAKEKAMER VAN DIE JAAR, KLEINSAKE-ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR EN KLEINSAKE-BEGINNER-ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR.

18:30 - 23:00


VRY 6 SEPT

REGISTRASIE

08:30 - 09:00


 

OPENING: DENNIS ROBERTS

DENNIS IS DIE VOORSITTER VAN DIE VELDDRIF-SAKEKAMER EN OPEN DIE KONGRES.

09:00 - 09:15


 

TEMA 1: PROF FREDERICK FOURIE

ONS KONGRES OPEN MET ONS EERSTE TEMA: DIE SKEP VAN 'N INKLUSIEWE SAKEKAMER.

09:15 - 10:00


 

PANEELBESPREKING:

ONS PANEEL BESPREEK DIE TEMA, FORMULEER EN AANVAAR 'N AKSIEPLAN.

10:00 - 10:15


 

TEMA 2: MONIKA DE JAGER

BESTUURDER VAN NAMAQUA WESKUS TOERISME VOLG MET DIE VOLGENDE TEMA: TOERISME AS EKONOMIESE KATALISATOR.

10:15 - 11:00


 

PANEELBESPREKING:

ONS PANEEL BESPREEK DIE TEMA, FORMULEER EN AANVAAR 'N AKSIEPLAN.

11:00 - 11:15


 

BREEK

15 MINUTE OM BENE TE REK.

11:15 - 11:30


 

TEMA 3: CORNIE SWART

PRESIDENT VAN AGRI WES-KAAP VOLG MET ONS VOLGENDE TEMA: LANDBOU AS EKONOMIESE KATALISATOR.

11:30 - 12:15


 

PANEELBESPREKING:

ONS PANEEL BESPREEK DIE TEMA, FORMULEER EN AANVAAR 'N AKSIEPLAN.

12:15 - 12:30


 

TEMA 4: ANDRÉ DIEDERICHS

STIGTER EN HOOF VAN FABASA SLUIT AF MET ONS LAASTE TEMA: FAMILIEBESIGHEDE.

12:30 - 12:50


 

BEDANKINGS: PHILLIP VAN ZIJL

12:50 - 13:00


 

MIDDAGETE EN NETWERK

13:00 - 14:00


 

ALGEMENE JAARVERGADERING

14:00 - 15:00


 

VERGADERING VERDAAG

15:00

REGISTREER
NOU OM JOU PLEK TE BESPREEK.

R 555

VIR ALBEI DAE

BESPREEK NOU

GALA-AAND
5 SEPT

R395

KONGRES
6 SEPT

R160

JAARVERGADERING
6 SEPT

R0

WAT JY WIL WEET

1WAT IS DIE KOSTES VIR DIE TWEE DAE?
R395 VIR GALA-AAND, R160 VIR KONGRES TOTAAL: R555
2WAAR GAAN DIE EVENT PLAASVIND?
RIVIERA HOTEL, VELDDRIF
3WAT IS DIE GPS KOÖRDINATE VAN DIE EVENT?
GPS-S32°47'11”S,18°10'10”E
4WIE KAN ONS KONTAK OM MEER UIT TE VIND OOR VERBLYF IN DIE OMGEWING?
RIVIERA HOTEL
KONTAK - RICK THIART: 022 783 1137

PORT OWEN MARINA - SELFSORG
KONTAK: 022 783 1144

RUSSEL ON THE PORT
KONTAK: 022 783 0158

SANDVELDER B&B
KONTAK: 022 783 0358

SUNSET VILLAS
KONTAK: 022 783 2763

KLIPHOEK RIVIER OORD
KONTAK: 022 783 0822
022 783 1551

LANGRIETVLEI CHALETS
KONTAK: 083 286 2457

DIE OPSTAL
KONTAK: 082 696 8651

STYWELYNE STRANDOORD
KONTAK: 022 783 0408
083 272 3852

RIVERTIDES
KONTAK: 082 822 5448

JANTJIE SE PLEK
KONTAK: 082 964 9400

DWARSKERSBOS STRANDOORD
KONTAK: 022 784 0110

NETAN-EI - SELFSORG
KONTAK: 073 456 9663
022 783 0083
E-POS: NETANELGUEST@GMAIL.COM
5WIE KAN ONS KONTAK VIR ENIGE INLIGTING?
MARILE BARNARD TEL: 044 873 5240 E-POS: INFO@AHIWC.COM

KONTAK ONS

27 ARBOUR WEG
GEORGE, 6530
SUID-AFRIKA
 
 

BESPREEK